Benny Hill

Benny Hill
Geboortenaam Alfred Hawthorne Hill
Geboorte (1924-01-21)21 Januarie 1924
Southampton, Hampshire, Groot-Brittanje
Sterfte 20 April 1992 (op 68)
Teddington, Greater Londen, Groot-Brittanje
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Skrywer en akteur
Aktiewe jare 1947-92
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Benny Hill (21 Januarie 1924 – 20 April 1992) was 'n Engelse skrywer en akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Those Magnificent Men in Their Flying Machines or How I Flew from London to Paris in 25 hours 11 minutes (1965), Chitty Chitty Bang Bang (1968), en The Italian Job (1969), en in die televisiereeks The Benny Hill Show (1969).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search